Gertjie se uitstappie: Boek 1

R40.00

Vir mevrou Eend is vandag ’n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …

Out of stock

Description

Gertjie se uitstappie: Boek 1

Isabella Camino & Delphine Lacharron

(Afrikaans, Staple bound)